top of page
DJI_0064.00_39_57_24.Still002.jpg

TV Series

Renowned TV presenter and 4x4 specialist Andre de Villiers has almost 30 years of experience exploring and teaching his skills. Andre has become one of the most respected experts in the 4x4 community and presented two hit TV series on KykNet. The first season of his series 'Safari 4x4 roetes' aired in 2007 and the last in 2016. Since then, Andre has worked on training like-minded 4x4 enthusiasts and hosting self-drive safaris. His more recent series '4x4 met Andre' will continue in 2025 with a brand new season! Andre's passion for 4x4 vehicles and adventure through the beautiful and sometimes challenging South African landscapes. 

4x4 met Andre

Die vorige seisoen van 4x4 met André is nou suksesvol afgehandel, en ons is ongelooflik dankbaar vir die ondersteuning en positiewe terugvoer.

Ons is egter reeds baie opgewonde om binnekort met die verfilming van Seisoen 5 te begin, wat vanaf Maandag, 6 Julie 2026 op kykNET (kanaal 144) uitgesaai sal word.

 

’n Nuwe seisoen beteken nuwe roetes, nuwe uitdagings en nog meer egte 4x4-aksie.

Hou ons platforms dop vir opdaterings, agter-die-skerms inhoud en eksklusiewe kykies na wat voorlê.

_DSF7082T.jpg
Fortuner 1.JPG
Image with kykNet Logo.jpg

Safari 4x4 Roetes

Die kykNET reeks Safari 4x4 Roetes het tot einde geloop, maar ons is hard aan die werk aan die nuwe seisoen van 4x4 met Andre, wat vanaf Julie 2026 op die lug gaan wees. Merk solank jou kalender vir 6 Julie, 2026, 17:30 op kanaal 144 (KykNET DSTV) 

 

Intussen beplan ons ook aan die volgende toere. Kontak ons gerus vir meer inligting en om jou plek te bespreek!

  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube

©2023 by Andre4x4.

bottom of page