top of page
Car 2.jpg

4x4 Vehicle Development

André’s 4x4 Academy offer planning session ranging from vehicle planning sessions to expeditions planning. For more information please feel free to contact André.

4x4 vehicle development tour
4x4 Vehicle Development

As a youngster André started off his career in vehicle development. He assisted, amongst other vehicles, with the development of the Nyala police vehicle and Mamba military vehicle as a mechanical engineer.

He specializes in integration of systems and interfaces between all systems. André has sound knowledge of vehicle development resulting from testing he had done on several tracks within South Africa and abroad.

His engineering background, know how, experience and 4x4 knowledge qualifies him eminently to assist with any information or assistance you might need regarding 4x4 vehicles or development thereof.

Should you require his professional service or opinion in this regard, you can send him an email at andre@andre4x4.co.za

​

4x4 voeruig ontwikkeling
4x4 Voertuig Ontwikkeling

André het as jongeling sy loopbaan in voertuigontwikkeling begin. Hy was onder andere as meganiese ingenieur betrokke by die ontwikkeling van die Nyala polisievoertuig en Mamba militêre voertuig.
Hy spesialiseer in die integrasie van stelsels en intervlakke tussen al die stelsels. André het grondige kennis van voertuigontwikkeling wat spruit uit toetse wat hy op bane oraloor in Suid-Afrika en in die buiteland gedoen het.
Sy ingenieursagtergrond, kundigheid en 4x4 kennis kwalifiseer hom by uitstek om behulpsaam te wees met die ontwikkeling van 4x4 voertuie of inligting aangaande 4x4 voertuie en die ontwikkeling daarvan .
Indien jy van sy professionele diens in hierdie verband gebruik wil maak, kontak hom deur vir epos te stuur aan andre@andre4x4.co.za

bottom of page