top of page
Car 2.jpg

4x4 Track Development

André’s 4x4 Academy offer planning session ranging from vehicle planning sessions to expeditions planning. For more information please feel free to contact André.

Andre 4x4 car track development
4x4 Track Development

André has vast experience in design and development of 4x4 tracks and routes. He designed and developed, amongst several others, the following 4x4 tracks professionally:

  • Sandwani 4x4 Academic Track – a concrete track with 17 obstacles for advanced 4x4 driver training.

  • Sandwani ¼ mile sprint, skid pan and high speed track.

  • Mbizi 4x4 track at Bela Bela.

  • Moreson kykNET Buite Expo track at Malmesbury.

  • Voortrekker Monument’s 4x4 Track.

  • Op die Dam Expo at Hartebeestpoort 4x4 track.

  • Proposed Tswane Professional 4x4 to be built in Pretoria.

Should you require his professional expertise in developing a 4x4 route or track, you can contact him by sending an email to andre@andre4x4.co.za

4x4 Baan Ontwikkeling
Andre 4x4 baan ontwikkeling

André het goeie ondervinding in die ontwerp en ontwikkeling van 4x4 bane en roetes. Hy het onder meer die volgende 4x4 bane professioneel ontwerp en ontwikkel:

  • Sandwani 4x4 akademiese baan van beton met 17 hindernisse vir gevorderde opleiding.

  • Sandwani ¼ myl  “sprint“, “skid pan“ en hoë spoed baan.

  • Mbizi 4x4 baan te Bela Bela.

  • Moreson kykNET buite ekspo se baan te Malmesbury.

  • Voortrekker Monument se 4x4 baan.

  • Hartebeespoortdam se Op die Dam ekspo 4x4 baan.

  • Voorgestelde Tswane Professionele 4x4 baan te Pretoria, nog nie gebou nie.

Indien jy van André se professionele kundigheid in hierdie verband wil gebruik maak, kontak hom deur 'n epos te stuur aan andre@andre4x4.co.za

bottom of page