andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

Volkswagen Strijdompark

 Dankie Volkswagen Strijdompark

Andre4x4, Seikel 4x4 Technik en Safari 4x4 Roetes, wil graag Volkswagen Strijdompark en Brent die Handelaarshoof bedank vir hulle goedgunstige oorweging en vergunning om vir ons ‘n VW voertuig beskikbaar te stel vir gebruik deur ons geagte kliente wat ons Kwaliteit werkswinkel kom besoek. Seikel 4x4 Technik se Duitse gebaseerde werkswinkel is nou oop vir alle 4x4 voertuig passings, in Boschkop straat, Pretoria Oos. Kontak Yvonne 083 799 6868 of Riekert 082 521 0757 van Seikel vir meer inligting en om jou 4x4 voertuig in te boek.

   
Tel 011 795 5000
Fax 011 791 3173
Website www.strijdomparkvw.co.za
Email bwilkins@um.co.za
Address 343 Malibongwe Drive, Ferndale Ext 13, Ferndale, 2194
Postal P.O. Box 836, Ferndale, 2160
GPS S26 degrees.506 | E27 degrees 58.527
DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more