andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

Volkswagen Commercial Vehicles

Tans word die voertuie waarmee André die 4x4 Roetes reeks verfilm deur Volkswagen verskaf.

Hy is in sy noppies met die ingenieursvernuf wat die Duitste ingenieurs aan die dag lê met die ontwerp van hul voertuie. Hierdie ingenieurs is wêreldleiers wanneer dit kom by voertuigingenieurswese.

Volkswagen doen goeie navorsing en bou hul voertuie met die behoeftes van mense in gedagte. Hul voertuie word gebou om aan die vereistes en behoeftes van families en indiwidue te voldoen.

Die gehalte van hul produkte is hul trots en die kwaliteit van Volkswagen produkte is derhalwe ongeëwenaard.

André glo onwrikbaar in Volkswagen produkte omdat hy persoonlik hierdie produkte en die feite omtrent
die produkte getoets, en verifieer het.


DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more