andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

Vehicle Layout

André gladly assists you with laying out your vehicle for an enjoyable safari in the bush, or elsewhere. André not only boasts many years of 4x4 experience and expert knowledge of 4x4 accessories and equipment, but also has vast experience as a mechanical engineer in vehicle development.

He puts his expertise to good use to assist you with laying out and packing your vehicle expertly and making it easy to find what you are looking for.

Should you require his service in this regard, you can send him an email by clicking on:

andre@andre4x4.co.za


André help graag om jou voertuig professioneel uit te lê vir ‘n lekker safari in die bos of elders. Hy beskik oor jarelange ervaring van 4x4 en kundigheid ten opsite van 4x4 toebehore en toerusting, asook ingenieurservaring van voertuigontwikkeling.

Sy kundigheid kan vir jou baie waardevol wees met die uitlê en pak van jou voertuig sodat jy maklik en gerieflik kan vind waarna jy soek tydens jou safari.

Sou jy graag van hierdie diens gebruik wou maak, kontak André deur op die volgende skakel te kliek:

andre@andre4x4.co.za

DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more