Track Development
André has vast experience in design and development of 4x4 tracks and routes.
He designed and developed, amongst several others, the following 4x4 tracks professionally:
- Sandwani 4x4 Academic Track – a concrete track with 17 obstacles for advanced 4x4 driver training.
- Sandwani ¼ mile sprint, skid pan and high speed track.
- Mbizi 4x4 track at Bela Bela.
- Moreson kykNET Buite Expo track at Malmesbury.
- Voortrekker Monument’s 4x4 Track.
- Op die Dam Expo at Hartebeestpoort 4x4 track.
- Proposed Tswane Professional 4x4 to be built in Pretoria.
Should you require his professional expertise in developing a 4x4 route or track, you can contact him via email by clicking on the following link:
André het goeie ondervinding in die ontwerp en ontwikkeling van 4x4 bane en roetes.
Hy het onder meer die volgende 4x4 bane professioneel ontwerp en ontwikkel:
- Sandwani 4x4 akademiese baan van beton met 17 hindernisse vir gevorderde opleiding.
- Sandwani ¼ myl “sprint“, “skid pan“ en hoë spoed baan.
- Mbizi 4x4 baan te Bela Bela.
- Moreson kykNET buite ekspo se baan te Malmesbury.
- Voortrekker Monument se 4x4 baan.
- Hartebeespoortdam se Op die Dam ekspo 4x4 baan.
- Voorgestelde Tswane Professionele 4x4 baan te Pretoria, nog nie gebou nie.
Indien jy van André se professionele kundigheid in hierdie verband wil gebruik maak, kontak hom via e-pos deur op die volgende skakel te kliek:

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir 'n bespreking.
Read more
André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET (kanaal 144). Reeks 13 herhaal nou weer Maandae 21:30 op kykNET & kie (kanaal 145). Heruitsendings is Vrydag 10:30, Saterdag 23:00 & Sondag 22:30.
Read more
André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers in 2020.
Read more
Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.
Read more