Real Men follow Jesus
Wanneer ‘n mens na die skepping kyk en die voorreg het om naby daaraan te beweeg, besef jy dat daar net Een Persoon is wat dit alles gemaak het.
Jy besef hoe klein en nederig jy eintlik as mens is.
André is ‘n uitgesproke Christen en ondersteun die “Real Men Follow Jesus” beginsel dat Jesus die enigste “Real Man” was wat die perfekte voorbeeld gestel het en nagevolg kan word.
As jy graag ‘n Real Men follow Jesus plakker soos hierdie wil hê, stuur jou naam en posadres deur na andre@andre4x4.co.za.
André 4x4 stuur graag vir jou ‘n maksimum van 6 plakkers gratis aan.

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir 'n bespreking.
Read more
André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET (kanaal 144). Reeks 13 herhaal nou weer Maandae 21:30 op kykNET & kie (kanaal 145). Heruitsendings is Vrydag 10:30, Saterdag 23:00 & Sondag 22:30.
Read more
André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers in 2020.
Read more
Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.
Read more