andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

How does trail rating work?

1.

Easy: This trail is suitable for 4x2’s with diff lock, or novice drivers in 4x4 soft-roaders.
Maklik: Hierdie roete is geskik vir 4x2's met ewenaar slot, of beginners in 4x4 sagteveld voertuie.

2.

Easy to Moderate: Basic 4x4 driving experience principals and a 4x4 is necessary. Low range recommended.
Maklik tot Matige Terrein: Basiese 4x4 bestuurservaring of goeie begrip oor beginsels noodsaaklik.  Lae bestek word aanbeveel.

3.

Moderate: 4x4 driving experience or an experienced and good guide as well as low range will be essential.
Magtige Terrein: 4x4 ry-ervaringof ‘n goeie, ervare gids en 'n lae bestek is noodsaaklik.

4.

Difficult: Challenging terrain, suitable for experienced drivers. Low range is essential. Recovery equipment and a diff lock or traction control strongly recommended / essential.
Moeilike Terrein: Vir ervare bestuurders. Lae bestek is noodsaaklik. Herwinningstoerusting en 'n ewenaar-slot of traksie-beheer word sterk aanbeveel / noodsaaklik.

5.

Extreme: This trail is suitable only for off-road experts with serious 4x4’s with recovery back-up. Trail should not be undertaken on your own.
Uiters Moeilike Terrein: Hierdie roete is geskik vir slegs baie ervare bestuurders met geharde 4x4's en gerugsteun met herwinningstoerusting. Roete moet nie aangepak word op jou eie nie.
DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more