andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

Gevorderd 1-tot-1

Safari 4x4 Roetes kykNET Andre de Villiers

Safari 4x4 Roetes kykNET Andre de Villiers

Nadat u die Intree vlak opleiding voltooi het en gereed voel vir verdere uitdagings, woon gerus ons Gevorderde Opleiding by en vind uit hoe om u 4x4 tot sy uiterstes te stoot! Beproef jou vermoë onder beheerde toestande. Dit is ‘n voldag van 7:30 tot 16:30. Kospakket is ingesluit.

Prysstruktuur:

Drywer + Voertuig R 4 750 (Sertifikaat ingesluit)
Tweede Drywer* R 1 950 (Sertifikaat ingesluit)
Passasier R   695
Kinders <12 R   230

*Die tweede drywer ry saam met die hoof-drywer se voertuig 

Benodighede:

  • Bewys van basiese opleiding in die vorm van ‘n sertifikaat moet saamgebring word.
  • Die bestuurder, passasier en voertuig gaan vuil word.
  • Die program sluit heelwat fisiese en praktiese herwinnings aksies in.Geskikte herwinnings punte moet voor en agter op die voertuig aangebring word.
  • U moet u eie herwinnings toerusting verskaf.

 

Besprekings:

Vir verdere inligting:

Vir verdere inligting: training@safari4x4roetes.co.za

Laai die Besprekings Vorm hier af, stuur voltooide vorm saam met die bewys van betaling na: training@safari4x4roetes.co.za


DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more