andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

Corporate Days and Events

 Andre4x4 is a well known and reputable name in the vehicle and 4x4 industry. It offers promotional value to events where a 4x4 adventure (day or weekend), off road driving training or specialist 4x4 talks could be incorporated.

  • 4x4 and outdoor enthusiasts  highly value André’s expertise and experience which he shares in a simple and informative way
  • 4x4 enthusiasts enjoy a 4x4 adventure in a safe environment and the security offered by an expert 4x4 driver and / or instructor like André

André is available to assist with any 4x4 events and corporate days. Typically he would at such an event offer 4x4 rides on a 4x4 track which translates into fun for the whole family.

He can assists with team building events which is thoroughly enjoyed by all participants.

Should you require more information in this regard, you can send André an email by clicking on:

andre@andre4x4.co.za


Andre4x4 is ‘n bekende en gerespekteerde naam  in die voertuig en 4x4 bedryf en het promosiewaarde vir geleenthede waarby ‘n (dag of naweek) 4x4 avontuur, veldry-opleiding of ‘n 4x4 praatjie geinkorporeer kan word.

  • André deel sy kundigheid en ervaring op ‘n gemaklike manier met 4x4 en buitelewe entoesiaste wat dit as waardevol en insiggewend beleef. 
  • 4x4 entoesiaste geniet die ervaring van ‘n 4x4 avontuur in ‘n veilige omgewing en met die sekuriteit wat ‘n kundige 4x4 bestuurder en/ of instrukteur soos André bied.

André is beskikbaar vir enige 4x4 geleenthede of korporatiewe dae. So ‘n geleentheid sal tipies bestaan uit 4x4 ritte op ‘n 4x4 baan wat pret aan die hele familie sal verskaf.

Hy doen ook dikwels spanbougeleenthede wat baie deur die spanlede geniet word.

Indien jy graag vir André vir so ‘n geleentheid wil bespreek, kontak hom deur op die skakel te kliek:

andre@andre4x4.co.za

DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more