Beginner Groep
Ons mees gewildste kursus vind plaas op Saterdae en is ‘n ideale geleentheid om u 4x4 beter te leer ken. Dit is ‘n voldag van 7:30 tot 16:30. Baie van ons kliënte gebruik dié geleentheid vir, pa-en-seun ekskursies of selfs as ‘n verjaardag geskenk. Kospakket is ingesluit.
Prysstruktuur:
Drywer + Voertuig | R1 995 (Sertifikaat ingesluit) |
Tweede Drywer* | R1 695 (Sertifikaat ingesluit) |
Passasier | R 695 |
Kinders | R 230 |
*Die tweede drywer ry saam met die hoof-drywer se voertuig
Besprekings:
Vir verdere inligting: training@safari4x4roetes.co.za
Laai die besprekingsvorm hier af, stuur voltooide vorm saam met die bewys van betaling na: training@safari4x4roetes.co.za

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir 'n bespreking.
Read more
André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET (kanaal 144). Reeks 13 herhaal nou weer Maandae 21:30 op kykNET & kie (kanaal 145). Heruitsendings is Vrydag 10:30, Saterdag 23:00 & Sondag 22:30.
Read more
André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers in 2020.
Read more
Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.
Read more