andre_4x4
Andre 4x4
André presents the popular kykNET television series Safari 4x4 Roetes

André presents the popular kykNET

television series Safari 4x4 Roetes

André Recommends - Places

North Gate Bridge over the Khwai River in Botswana Andre de Villiers

North Gate Bridge over the Khwai River in Botswana Andre de Villiers

André geniet die bos baie, maar sy gunstelingplek bly maar die see! André besoek graag Mosambiek, Namibië en Botswana. Wanneer dit kom by 4x4-ry verkies hy die duine van Namibië en gaan speel dikwels daar.

Mosambiek

Die ongerepte kuslyn en seewaters van Mosambiek het ‘n eie bekoring en hoe  hoër jy opgaan teen die kus, hoe mooier raak dit.

Het jy geweet dat Mosabiek se kuslyn langer is as Suid Afrika s’n?

 

 

 

 

 

Botswana

Hier loop die diere vry rond en bied jou die geleentheid vir die unieke ervaring om tussen hulle te kamp en slaap. Dit is jou kans om die diere van naderby te bekyk in hul eie natuurlike omgewing.

Behalwe vir die ongelooflike dierelewe in Botswana is daar natuurlik ook die panne waar jy sommer net kan stilraak en jou verlustig in die skepping.

 

 

 

 

 

Zambië

Die diere-migrasies wat hier plaasvind is sonder uitsondering ‘n besondere belewenis om te sien, en ‘n moet op enige natuurliefhebber se “bucket list“.

 

 

 

 

 

Namibië

In hierdie land vind jy van die grootste duine ter wêreld. Van hierdie duine is tot 100m hoog!

In Namibië kan jy nog met jou voertuig oor die duine ry sonder om die natuur te beskadig. 

Die mooiste van Namibië  bly die verandering in kleur van die ongerepte natuurtonele voor jou, soos die dag ouer word. 

 

DIE AMAROK EXPERT
Die AMAROK EXPERT

Andrè besoek VW Handelaars in jou dorp. Om hom te ontmoet, saam te ry en te gesels oor 4x4 praatjies. Kontak jou handelaar direk vir n bespreking.

Read more
SAFARI 4X4 ROETES
Safari 4x4 Roetes

André de Villiers is welbekend in Suid-Afrikaanse 4x4- en veldry-kringe. Hy is die aanbieder van die gewilde Safari 4x4 Roetes op kykNET, se Reeks 11 gaan weer begin 2 April 2018 om 17:30 Kanaal: 144. Elke Maandag. Herhalings: Dinsdae: 11:00. Woensdae: 10:00, Donderdae: 16:30, Saterdae: 13:00, Sondae: 23:30.

Read more
4X4 TRAINING
4x4 Training

André recommends 4x4 driver training as an essential part of enjoying your 4x4 vehicle safely and optimally. Book training at André’s 4x4 Academy. E-mail to training@safari4x4roetes.co.za to Book your place now for the AMAROK EXPERT TRAINING with André de Villiers on 12 May 2018

Read more
ANDRé'S CALENDAR
André's Calendar

Find information on upcoming events and places where André 4x4 will be in action. See list of Volkswagen Dealers where you can meet Andrè.

Read more